Kontak Inligting
Oom Willie Wagner: Kampleier
t: 012- 653-3576
s: 082-921-3822 (ook tydens die kamp)
Aanwysings: Ry via die Hartbeespoortdam op die R511 na Brits. Ry deur die dorp, sonder om af te draai, met die Thabazimbipad. Volg die Thabazimbipad (steeds R511) Noord vir ± 11 km.
Draai links by die BETHANIE afrit en volg die pad (sonder om weer af te draai) vir ± 8 km (laaste 3 km is goeie openbare grondpad). Draai links by die toegangsbeheerpunt 100m na die hoogspanningsdrade oor die pad. Die pad sal duidelik gemerk wees met wit bordjies met die woord THABA en ‘n rigtingpyl op.
View Thaba Hek in a larger map




