Mierakel

Die mierakel is Thaba se eie koerant. Die Mierakel, saamgestel deur die kommunikasie kursus, bevat onderhoude met thabaniete oor hul doen-en-late by die onderskeide kursusse tydens Thaba sowel as 'n paar interesante feite en 'n grappie hier en daar.

Laai die April 2010 uitgawe hier af.

As jy nie die dokument kan oopmaak nie, kliek hier om adobe acrobat reader af te laai